Jurie le Grange
Datum:
5 Oktober 2017

Jurie le Grange

Kameraman Jurie le Grange vertel vir Johan Rademan van die dag in 1977 wat hy op Kyalami  'n Formule 1 Grand Prix afgeneem het, waar 'n beampte doodgery is en 'n renjaer dood is toe hy deur 'n brandblusser getref is.