Blinde scubaduiker
Datum:
6 Desember 2017

Blinde scubaduiker

Francois Neethling gesels met Johan Rademan oor scubaduik. Hy is die eerste blinde persoon in Afrika wat as scubaduiker gekwalifiseer en sy gevorderde duiklisensie verwerf het. Hy is in die middel op die foto.