Geo van Zyl en Adrian de Villier
Datum:
6 Desember 2017

Geo van Zyl en Adrian de Villier

Geo van Zyl en Adrian de Villiers gee vir Johan Rademan 'n vrugtevoorspelling vir die somer. Die droogte beïnvloed die beskikbaarheid en prys van vrugte.