Huis Lettie Theron
Datum:
19 Desember 2017

Huis Lettie Theron

Haidee Muller kuier by Huis Lettie Theron op Hermanus waar Kersgeskenke aan die bejaardes uitgedeel is. Hulle was aangenaam verras.