Madine Swart
Datum:
6 Februarie 2018

Madine Swart

Sielkundige Madine Swart vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink dat die sielkundige impak van die droogte soortgelyk aan trauma is.