Moegamat Gielmie Hartley
Datum:
22 Februarie 2018

Moegamat Gielmie Hartley

Moegamat Gielmie Hartley vertel vir Johan Rademan van die tradisie en geskiedenis van die Kaap-Maleise miedora of keeringkam, 'n hooftooisel vir bruide.