Ivan Swartz
Datum:
28 Februarie 2018

Ivan Swartz

Ivan Swartz vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink by Oggend op RSG  van die rol wat oorkoepelende niewinsgewende-organisasies soos Valcare speel om ander niewinsgewende-organisasies te koordineer om op ‘n holistiese manier antwoorde vir die samelewing se uitdagings te kry. Leani Jansen van Vuuren kuier saam in die ateljee.