Lorenzo Williams
Datum:
28 Februarie 2018

Lorenzo Williams

Lorenzo Williams vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van die bedrywighede van die Bishop Lavis  Spinal Group, en sy eie pad van liggaamsbouer met provinsiale kleure tot waar hy nou in sy rolstoel aan byeenkomste deelneem. Clinton Williams het saam gekuier.