Japandag
Datum:
7 Maart 2018

Japandag

Wyomia Mouwers gesels met Johan Rademan en Martelize Brink oor die 100 jarige vieringe van die konsulaat van Japan, en die Japandag waar die Japanese kultuur ervaar kan word. Edith Rule vertel van Ikebana, die vorm van Japanese blomrangskikking.