Datum:
5 Oktober 2017

Selfverdediging Deel 4

Martelize Brink besoek Francois du Plessis se karate-dojo vir wenke oor hoe om jouself uit verskillende posisies te verlos tydens ‘n aanval. Die fokus is meestal op wat jy met jou hande kan doen indien jou bene buite aksie is. Sy leer hoe om haar self te verdediging wanneer iemand haar van agter wurg, en sy nie staande kan draai nie.