Datum:
5 Desember 2017

Jemma Kahn

Jemma Kahn, wat die Japannese kunsvorm Kamishibai bemeester het, is vereer met die Standard Bank Jong Kunstenaar van die Jaar-toekenning.