TUISBLAD
PROGRAMME
Programskedule
Sportskedule
A-Z Programme
Aanbieders
Programwebwerwe
KLANK
Klankopsies
Klankargief
Potgooi (Podcasting)
Klank Afgestof
Bestel programme op CD
NUUSBULLETINS
OOGGETUIE
UITSAAIFREKWENSIES
WEER
MUSIEK
SA Top 20
Lys van Kunstenaars
VERMAAK
Leon se Fliekrubriek
Resepte
Speletjies
Gemeenskapsdagboek
Nuusbrief
RSG op Facebook
BLITSMENING
KOMPETISIES
AFLAAI
RSG Foto's
  Skermbewaarders en
Muurpapier
RSG advertensies
Dokumente en Vorms
MEDIA
Nuusverklarings
Foto's van Personeel
MEER OOR RSG
Die Radio in Afrikaans
Personeel
Gemeenskapsprojekte
RSG Dagboek
ADVERTEER OP RSG
Engels
Afrikaans
KONTAK ONS
   Snuffel rond op RSG.co.za:  
 SOEK
 
Nou op die Lug
Spektrum
13:00-14:00
e-pos aan Ateljee
Luister
 
Ateljee SMS: 33343
ZAR 1.50 per SMS
  BLITSMENING   WAT IS NUUT?   RSG Nuusbrief
Watter medium gebruik jy die meeste om op die hoogte te bly van die nuus van die dag?
  Wat is nuut op die RSG webwerf? Klik hier
  Registreer vir RSG se nuusbrief

  Gemeenskapsprojekte

Daar is duisende gemeenskapsorganisasies in Suid-Afrika wat baie belangerike werk doen. Dit gaan egter broekskeur om na al die behoeftiges om te sien, veral in die lig van die feit dat staatsfondse in baie gevalle besnoei is. Elke Maandagoggend in "Oggend op RSG" gesels ons met 'n gemeenskapsprojek of organisasie oor die werk wat hulle doen en oor hulle behoeftes om daardeur ondersteuning uit die gemeenskap te bevorder.

'n Advertensie met inligting en kontakbesonderhede van die organisasie of projek word ook gedurende die week uitgesaai. Luisteraars is welkom om motiverings vir bemarking te stuur aan Martelize Brink by brink@rsg.co.za of faks dit aan 021) 439-0395. Merk die motiverings, GEMEENSKAPSWERK. Jy moet ook die naam van 'n kontakpersoon en telefoonnommers insluit.



HUIS JABES
MEER

CONNIE MULDER SENTRUM VIR MULTI-GESTREMDE VOLWASSENES
MEER

FREEDOM REHABILITASIESENTRUM
MEER

DIE LORA-PROJEK
MEER

DOULOS MINISTRIES
MEER

SAVING GRACE
Die hoofdoel van die organisasie is om straat meisies van die straat aft e haal, te rehabiliteer, nuwe vaardighede aan te leer en dan terug te plaas in die gemeenskap MEER

DARLING TRUST
Die trust is gestig om voorheen minderbevoorregte gemeenskappe in Darling te ondersteun sodat hulle hulself as individue kan bemagtig deur deelname aan opvoeding, vaardigheid ontwikkeling en gesondheidsorg opleiding. MEER

I AM SPECIAL
As mens ’n bietjie dieper kyk en heelwat dieper dink, besef jy die gebrek aan selfagting is die wortel van soveel dwalinge by kinders – en grootmense! MEER

EAT FOR AFRICA
MEER

Cradle of Hope
MEER

Orion
MEER

MEALS ON WHEELS
MEER

POLOKWANE KINDER- EN GESINSORGVERENIGING
MEER

TOUWSRIVIER BEMAGTIGINGSTRUST VOEDINGSPROJEK
MEER

CORE - Christ Our Rock Everlasting
MEER

LERATONG CRISIS INTEVENTION SENTRUM, SPRINGS
MEER

DIE BREEDEVALLEI KINDERFONDS
MEER

FAMILIE REÜNIE SENTRUM VREDENBURG
MEER

WET NOSE DIERE REDDINGSENTRUM
MEER

PROJEK RADIO HORISON BY ATHLONE SKOOL VIR BLINDES
MEER


Bladsye  1  2  3  4  5  6  >  


 HOOGTEPUNTE OP RSG
 

Rugby: Super 14
Saterdag, 13 Maart
17:05-19:00
Regstreekse kommentaar oor die wedstryd tussen die Bulls en die Highlanders op Loftus Versfeld in Pretoria.


Rugby: Super 14
Saterdag, 13 Maart
19:10-19:50
Regstreekse kommentaar oor die eerste helfte van die wedstryd tussen die Stormers en die Hurricanes op Nuweland in Kaapstad.


Rugby: Super 14
Saterdag, 13 Maart
20:05-21:00
Regstreekse kommentaar oor die tweede helfte van die wedstryd tussen die Stormers en die Hurricanes op Nuweland in Kaapstad.


Hoe verklaar jy dit?
Sondag, 14 Maart
11:30-12:00
Is dit waar is dat die naam Akasia vir die Afrika-spesies afgeskaf gaan word?


Leefwęreld van die Gestremde
Sondag, 14 Maart
14:15-14:30
Erica Laspe en Cindy-Wigget Barnard vertel van ‘n unieke uitreikprogram waar gestremdes in die landelike gebiede van rolstoele voorsien word.


RSG Dokumentęr
Donderdag, 18 Maart
21:00-22:00
BOORGATE EN BOEREMUSIEK deur Mariska Spoormaker.
Neem 'n boer, 'n blond, 'n ou stamper-boormasjien en 'n pensklavier en dan... dan het jy 'n wenresep vir die beste Boeremusiek.


Hoe verklaar jy dit?
Sondag, 21 Maart
11:30-12:00
Hoe leer vinke nes bou en waarom trek die wyfies soms ’n nes uitmekaar?


Leefwęreld van die Gestremde
Sondag, 21 Maart
14:15-14:30
Jenny Hendry vertel van die dienste wat die Wes-Kaapse Rehabilitasiesentrum lewer.


RSG Dokumentęr
Donderdag, 25 Maart
21:00-22:00
WAT AS ...? deur Margot Luyt.
Die lewe van die fisiekgestremde is vir baie mense bloot 'n jammerlike liggaam wat hulp nodig het. Die realiteit is egter dat daar binne in daardie liggaam 'n gewone mens is.


Hoe verklaar jy dit?
Sondag, 28 Maart
11:30-12:00
Hoekom is selonsrose giftig vir werweldiere, maar nie vir slakke nie?


Leefwęreld van die Gestremde
Sondag, 28 Maart
14:15-14:30
Wat is die werklike impak van depressie op die mens en sy omgewing?


Leefwęreld van die Gestremde
Sondag, 4 April
14:15-14:30
Fanie du Toit gesels met Riaan Naude, ’n sanger van Bloemfontein.


Leefwęreld van die Gestremde
Sondag, 11 April
14:15-14:30
Druksere is 'n minder aantreklike onderwerp, maar van uiterste belang in die gesondheidstoestand van diegene wat dit moet hanteer. Fanie du Toit se gas dr. Ernst Scriba van die Wes-Kaapse Rehabilitasie Sentrum.


Leefwęreld van die Gestremde
Sondag, 18 April
14:15-14:30
RSG het hom daartoe verbind om deur middel van die progam Leefwêreld van die Gestremde, gestremdes en nie-gestremdes nader aan mekaar te bring. Vandeesweek val die klem op die werksaamhede van Reinhardt’s Place, ‘n tehuis vir intellektueel gestremdes in KwaZulu-Natal.


Leefwęreld van die Gestremde
Sondag, 25 April
14:15-14:30
Wat is die impak van beroerte op die mens en sy/haar omgewing?