Glaspadda
Datum:
29 Januarie 2020
Sender:
Veronique van Heyningen-Pieterse
Kategorie:
Natuur
Gesien:
1266
Gradering:

Glaspadda

Navorsers het die uiters skaars Boliviaanse ‘glaspadda’ vir die eerste keer in 18 jaar teen die hange van die Andesberge in Suid-Amerika opgespoor. Die padda se naam verwys na sy deursigtige maagwand.