Onverwagse besoekers
Datum:
9 Januarie 2019
Sender:
Jacques Hugo
Kategorie:
Natuur
Gesien:
836
Gradering:

Onverwagse besoekers

Twee uile het opgedaag by die werk en sit elke dag grootoog en kyk wat aangaan. Hierdie een se linkerpupil lyk asof hy moontlik seergekry het of dalk met 'n afwyking gebore is.