Toentertyd: 1947 Koningsgesin in Worcester
Datum:
31 Desember 2017
Sender:
Jacques Hugo
Kategorie:
Mense
Gesien:
1314
Gradering:

Toentertyd: 1947 Koningsgesin in Worcester

Koerantfoto van die Britse gesin in Worcester. Die foto is geneem vanaf die poskantoor in die rigting van Adderley str. Die groot gebou in die agtergrond bestaan vandag nog.