Morky maak vir kees bang
Datum:
12 Augustus 2020
Sender:
Reint Grobler
Kategorie:
Pret
Gesien:
2334
Gradering:

Morky maak vir kees bang

Bonzi die morky klim gereeld op ons tweevetdieping-gastehuis se dak om bobbejane te verjaag. Foto is inderhaas geneem, maar hier spring hy na heel hoogste punt van gebou waar ta sit en wag. Wolseley, Wes-Kaap