Harbin Ysfees
Datum:
7 Januarie 2020
Sender:
Veronique van Heyningen-Pieterse
Kategorie:
Plekke
Gesien:
536
Gradering:

Harbin Ysfees

Die Harbin internasionale ys- en sneeukunsfees het Sondag in China geopen. Daar is vanjaar meer as 220 000 kubieke meter sneeu en ys gebruik om die kunswerke te skep.