Onverwagse skoenlapper
Datum:
16 Desember 2017
Sender:
Annelene Kriel
Kategorie:
Natuur
Gesien:
1123
Gradering:

Onverwagse skoenlapper

Broeis hoenderhen het tou opgegooi, toe raak die bevrugte eier deurmekaar met die vars eiers. Baie sal dink dis grillerig. Ek het dadelik 'n 'skoenlapper' gesien met die die are wat lewe gee.