Polisie Welwillendheid!
Datum:
9 Februarie 2019
Sender:
Wynand Viljoen
Kategorie:
Algemeen
Gesien:
1065
Gradering:

Polisie Welwillendheid!

FB plasing deur my vriend & oud-kollega, Genl Maj Johan Bean (Bevelvoerder van die Kuruman “Cluster”)
Oor die afgelope 14 dae ervaar Olifantshoek ernstige water probleme wat tot protes-aksies gelei het - Olifantshoek SA Polisiediens & hul Gemeenskaps Polisiëngs Forum (GPF) verskaf tans water aan die gemeenskap met behulp van ‘n SAPD watertenkwa.