Kleinste dinosourus
Datum:
12 Maart 2020
Sender:
Amore Bekker
Kategorie:
Algemeen
Gesien:
1061
Gradering:

Kleinste dinosourus

Wetenskaplikes het die kleinste dinosouarus nog ontdek. Die piepklein, voŽlagtige skedel is in Mianmar in 99 miljoen jaar oue barnsteen (amber) gevind. Die grootte van die dinosaurus word gelyk geskat aan die kleinste voŽltjie op aarde wat net 2g weeg. Sy skedel is slegs 7,1mm lank.