Blues op die water
Datum:
25 Junie 2020
Sender:
Amore Bekker
Kategorie:
Algemeen
Gesien:
613
Gradering:

Blues op die water

'n Groep Blues-musikante in ItaliŽ het Ďn vindingryke wyse gevind om opelug konserte tydens die inperking te hou. Hulle vaar op visserskuite op die Trasimeno-meer rond en vermaak mense op die oewer.