Piketberg Analemma
Datum:
17 Oktober 2019
Sender:
Pieter Bruwer
Kategorie:
Natuur
Gesien:
2050
Gradering:

Piketberg Analemma

Foto van die son op dieselfde tyd deur die verloop van een jaar ongeveer 'n week uitmekaar. Die landerye is opgedeel in die seisoene volgens waar die son in die hemelruim sit.