Pjongjang metrostasie, Noord-Korea
Datum:
25 Februarie 2018
Sender:
Tjaart Herbst
Kategorie:
Plekke
Gesien:
1223
Gradering:

Pjongjang metrostasie, Noord-Korea

Die platform op een van die metrostasies in Pjongjang. Een van die toerlede het die foto van my geneem waar ek staan en foto's neem van die mosa´ekmuur.