Die Cape Wheel
Datum:
13 September 2019
Sender:
Jurie Maree
Kategorie:
Plekke
Gesien:
653
Gradering:

Die Cape Wheel

Die groot wiel is by die V&A Waterkant in Kaapstad. Dit is 'n fondsinsamelinginisiatief deur Ronald Bussinck, die hoofontwerper van Observation Wheels World Wide.