Hoë temperature in Antarktika maak sneeu rooi
Datum:
28 Februarie 2020
Sender:
Amore Bekker
Kategorie:
Natuur
Gesien:
1085
Gradering:

Hoë temperature in Antarktika maak sneeu rooi

Die ys en sneeu rondom OekraÔene se Antarktiese navorsingstasie, Vernadski, is rooi weens rekordhoŽ temperature. Dit het die afgelope paar weke in framboossneeu verander as gevolg van rooi alge wat weens die hoŽ temperature begin groei het.