Seepkiskar wedren in die jare 60
Datum:
8 Januarie 2019
Sender:
Jacques Hugo
Kategorie:
Pret
Gesien:
613
Gradering:

Seepkiskar wedren in die jare 60

Hierdie kiskar wedren het vroeg in die sestigs teen die bergpas in Franschhoek plaasgevind. Groot opwinding as die "brieke fail" en die manne nie die draai by die monument so lekker kon maak nie! Wysheid het geseŽvier en die wedren is nie weer aangebied nie.