Miljoene vir skildery in kombuis
Datum:
28 Oktober 2019
Sender:
Veronique van Heyningen-Pieterse
Kategorie:
Algemeen
Gesien:
1312
Gradering:

Miljoene vir skildery in kombuis

n Kunswerk deur die Italiaanse skilder, Cimabue, is in n ou dame se kombuis in Parys ontdek. Dit is nou vir 24 miljoen Euro op n veiling verkoop.