Wurmtee eiervrug
Datum:
7 Mei 2020
Sender:
Amore Bekker
Kategorie:
Algemeen
Gesien:
1265
Gradering:

Wurmtee eiervrug

Prof. Francois Durand van UJ het op Woensdag 6 Mei in #alhoebekker gepraat van wurmtee. Hannes Grobbelaar het hierdie foto van 'n eiervrug gestuur, wat hy gekweek
het met slegs wurmtee. Sy spinasie is 'n meter hoog. Hy is nooit sonder aartappels in sy tuin nie. DIe eiervrug is so groot soos 'n tydskrif.