Vryval vir kankerbewusmaking
Datum:
2 Desember 2018
Sender:
Ampie Reinecke
Kategorie:
Sport
Gesien:
375
Gradering:

Vryval vir kankerbewusmaking

So lyk dit as jy drie kilpmeter bokant die Mosselbaai-lughawe uit 'n vliegtuig spring. Oom Ampie vryval voor sy 80ste verjaardag drie kilometer vir kankerbewusmaking saam met Corne, 'n vryvalinstrukteur, by Skydive Mossel Bay, 51 jaar na sy laaste sprong in 1967. Hy het nogal groot hoogtes in die sport bereik, totdat ek (Tannie Dot), ter wille van my senuwees, 'n stokkie daarvoor gesteek het.