Baljaar onder die ys
Datum:
28 Februarie 2020
Sender:
Veronique van Heyningen-Pieterse
Kategorie:
Natuur
Gesien:
1101
Gradering:

Baljaar onder die ys

Die Fransman Greg Lecoeur het die titel van onderwater-fotograaf van die jaar verower met hierdie foto van krapvreterrobbe wat onder n ysberg in Antarktika baljaar.