Kimjongilia blommeskou in Pjongjang
Datum:
25 Februarie 2018
Sender:
Tjaart Herbst
Kategorie:
Plekke
Gesien:
1475
Gradering:

Kimjongilia blommeskou in Pjongjang

Kimjongilia is 'n blom wat vernoem is na die afgestorwe Noord-Koreanse leier Kim Jong-il.
Dit is 'n basterkultivar van die knolbegonia, wat geregistreer is as Begonia tuberhybrida 'Kimjongilhwa'. Ek was bevoorreg om ook die blommeskou te kon bywoon.