Tande
Datum:
29 Maart 2019
Sender:
Amore Bekker
Kategorie:
Mense
Gesien:
1498
Gradering:

Tande

As gevolg van die lyn op jou tande, is dit moeilik om jou tande witter te maak. Die lyn word veroorsaak deur 'n sekere antibiotika wat tetrasekline bevat, en drinkwater in die Noord-Kaap
wat dalk te veel minerale bevat het.