Avo~Art
Datum:
28 November 2017
Sender:
Ronelle Pinard
Kategorie:
Natuur
Gesien:
1177
Gradering:

Avo~Art

Diť avokadopit het net oopgeval toe ek avo sny en dis wat te voorskyn gekom het' tot my verbasing! Pragtige natuurkuns! Pragtige Skepper!