Bergbrand by die Tonnel
Datum:
25 Desember 2017
Sender:
Jacques Hugo
Kategorie:
Brande
Gesien:
1648
Gradering:

Bergbrand by die Tonnel

Kersoggend het die berge nog gesmeul en was die laaste brandslaners op die toneel om te verhoed dat die vuur weer opvlam. Gelukkig was die bergpas en Huguenote tonnel weer oop vir verkeer.