Ouma door Afrika
Datum:
22 September 2017
Sender:
Amore Bekker
Kategorie:
Mense
Gesien:
1335
Gradering:

Ouma door Afrika

Die 80-jarige Julia Albu van Kaapstad het in Junie vertrek op haar reis deur Afrika. Sy ry 'n 1997 Toyota Conquest, wat reeds 400 000 km op het. Haar doel is om die belangrikheid van lees te bevorder, en sy het van haar laat hoor uit Mombassa.