Renosterkalf op Oukersdag gebore
Datum:
31 Desember 2019
Sender:
Veronique van Heyningen-Pieterse
Kategorie:
Natuur
Gesien:
660
Gradering:

Renosterkalf op Oukersdag gebore

'n Seldsame swartrenosterkalfie is op Oukersdag in Potter Park-dieretuin in Michigan, VSA, gebore. Dit is die eerste keer in die dieretuin se 100-jarige bestaan dat 'n swartrenoster daar gebore is.

Foto: Daily Mail