28 jaar se sonskade
Datum:
1 April 2019
Sender:
Amore Bekker
Kategorie:
Algemeen
Gesien:
1810
Gradering:

28 jaar se sonskade

Verskyn in New England Journal of Medicine: 28 jaar se sonskade aan ragmotorbestuurder (69) se vel. Die een kant van sy gesig was meer in die son, en hy het nie sonskerm gedra nie.