Stoele en koffietafels van gebruikte buitebande
Datum:
28 Februarie 2018
Sender:
Ampie Reinecke
Kategorie:
Algemeen
Gesien:
2558
Gradering:

Stoele en koffietafels van gebruikte buitebande

'n Restourant naby Bela-Bela met 'n baie oorspronklike plan om gebruikte buitebande en nylontou aan te wend om stoele en koffietafels te maak.