Die ware Suid Afrika
Datum:
8 Februarie 2019
Sender:
Amore Bekker
Kategorie:
Mense
Gesien:
2325
Gradering:

Die ware Suid Afrika

Mandie Erasmus help 'n jong man om 'n man in roelstoel te stoot oor Paarlbrug in versengende hitte.