Apie
Datum:
6 Februarie 2020
Sender:
Sassa Van Zyl
Kategorie:
Natuur
Gesien:
1021
Gradering:

Apie

Daar's 'n apie op 'n stokkie voor my ma se agterdeur. Apie kom haal appels wat vir die voŽls uitgesit is. Hulle kom nie gereeld hier by Astonbaai voor nie.