Sonop in Saskatchewan
Datum:
8 Oktober 2019
Sender:
Johann Hahn
Kategorie:
Natuur
Gesien:
573
Gradering:

Sonop in Saskatchewan

Ons woon in Kanada op ‘n kleinhoewe naby Yorkton Saskatchewan. Dié dammetjie is op pad dorp toe. (Die kleure is natuurlik; geen Photoshop!)