Vlinder maaltyd
Datum:
3 Augustus 2019
Sender:
Jurie Maree
Kategorie:
Natuur
Gesien:
883
Gradering:

Vlinder maaltyd

Ek het die foto by Butterflies for Africa in Pietermaritzburg geneem. Hy was redelik gewillig om stil te sit vir 'n paar fotos. Die vlinders word in 'n groot vertrek gehou waarin die temperatuur beheer word. Dit is 'n paradys vir verskillende soort vlinders.