Geen toeriste togelaat by Maya Bay in Thailand
Datum:
10 Mei 2019
Sender:
Amore Bekker
Kategorie:
Natuur
Gesien:
1322
Gradering:

Geen toeriste togelaat by Maya Bay in Thailand

Toeriste mag vir die volgende twee jaar nie Maya Bay in Thailand besoek nie. Dit word gedoen om die baai te laat herstel, nadat toeriste die koraal en omgewing vertrap het.