Slimring
Datum:
8 September 2020
Sender:
Amore Bekker
Kategorie:
Algemeen
Gesien:
757
Gradering:

Slimring

Slimringe is die jongste tegnologie om jou gesondheid te monitor. Diť ring van Oura meet jou slaappatrone, hartklop en liggaamstemperatuur.