Sigaretstompies
Datum:
5 Februarie 2020
Sender:
Sassa Van Zyl
Kategorie:
Algemeen
Gesien:
1345
Gradering:

Sigaretstompies

Mandala gemaak van sigaretstompies wat ek op die strand optel by Astonbaai naby Jeffreysbaai. My poging om die strand skoon te hou.