Lojale personeellid
Datum:
19 Julie 2019
Sender:
Suzette Booysen
Kategorie:
Snaaks
Gesien:
2343
Gradering:

Lojale personeellid

Ons het vreeslike lojale personeel by Joubert & Genote. Ons een sekretaresse, Antoinette, het vandag só by die werk aangekom!