Watter vis is dit?
Datum:
6 Desember 2017
Sender:
Amore Bekker
Kategorie:
Natuur
Gesien:
973
Gradering:

Watter vis is dit?

Gevind by strandmeer by Plettenbergbaai. Dit is 25 cm lank. Sal Dave Pepler dalk weet wat dit is?