As dit reen in die Kaap
Datum:
16 Februarie 2018
Sender:
Sylvia myburgh
Kategorie:
Pret
Gesien:
2060
Gradering:

As dit reen in die Kaap

My kleinkinders, Ruan en Dewald, het die geleentheid gebruik om water te spaar en toe buite in die reen gaan bad.