Pampoenkuns
Datum:
23 Oktober 2019
Sender:
Veronique van Heyningen-Pieterse
Kategorie:
Algemeen
Gesien:
1033
Gradering:

Pampoenkuns

Die Japanese kunstenaar Yayoi Kusama se pampoenbeeld, getiteld, Life of the pumpkin Recites, word op die Place Vend˘me-plein in Parys, Frankryk, vertoon. Yayoi is bekend vir haar kollekuns.