Kersie-maan
Datum:
8 Augustus 2018
Sender:
Ronelle Pinard
Kategorie:
Natuur
Gesien:
517
Gradering:

Kersie-maan

My koejawelboom hier in Franschhoek met die maan wat mooi soos 'n kersie hang en Mars wat skitter so tussen die blare :-D